https:/coronavirus.co.za
NIE-WINSGEWENDE NISUITGEWER VIR SKEPPENDE AFRIKAANS
Sedert 2011
Cordis Trust Publikasies vloei voort uit borgskappe, prysvoordele by die toekenning van die Orde van die Goue Pen, die Orde van die Lamp en ander goedgekeurde en eie publikasies.
2011: Kodeks van Nini Bennett (borgpublikasie).
2012: Plautus praat vlot Afrikaans van Jan Scholtemeijer, vier komedies uit Latyn vertaal (geborgde publikasie).
In die Bloute van Johann Lodewyk Marais, digbundel (Orde van die Goue Pen-toekenning 2012).
Rooswater-Bloemlesing van Helena Liebenberg, digbundel (geborgde publikasie).
2013: Oorlopers van Ian Raper, debuutdigbundel (Orde van die Goue Pen-toekenning 2012)
Op pad met Afrikaans van Floris Brown, digbundel (Orde van die Goue Pen-toekenning 2012).
Die verskil is Jesus van Chris Botha (Riekert Botha se pa), lewensverhaal pa/seun
(Orde van die Lamp-toekenning 2012).
Wolkland van Carina Stander (soos deur seun Aden vertel en uitgebeeld).
(Orde van die Goue Pen-toekenning, 2012.
2014: Floriskoop van Nicolette van der Walt, digbundel (geborgde publikasie).
Trilogie digbundels: Heilige Meetkunde, Swanesange en Nalewe van Mellet Moll (geborgde publikasie).
Nomade van Johann Lodewyk Marais (geborgde publikasie).
Wonder van Myra Lochner (Orde van die Goue Pen-toekenning 2012).
2015: Tweede Lyf van André Viljoen (geborgde publikasie).
Boekstaaf van Nini Bennett (geborgde publikasie)
Delirium van Erna-Jo Kritzinger (geborgde publikasie)
Triptiek van Stef Kruger (Orde van die Goue Pen 2012)
2016: Wit Afrikaanse Man van Neels Jackson (geborgde publikasie).
'n Vlerkslag van kleur van Fransi Nieuwoudt (geborgde publikasie).
Laat daar lig wees van Gawie Pistorius (geborgde publikasie).
Fragmente uit die Odusseia van Cas Vos (geborgde publikasie).
Die keiservoël oor Namaland van Koos Marais (geborgde publikasie)
God die groot digter van Cas Vos (geborgde publikasie)
Engel met 'n hamer van Joey van Niekerk in opdrag van RSG Kunstefees op die lug.
2017: Aantekeninge teen die skemeruur van Clinton V du Plessis (geborgde publikasie)
The scourge of the Kaiserbird by Koos Marais
2018: Sonstorie saamgestel deur Fanie Marais
Hooflyn deur Fanie Marais
2019: Gesigte in die spieël saamgestel deur Fanie Marais.
Kom ons droom saamgestel deur Fanie Marais.
Liewe Ma saamgestel deur Fanie Marais.
Speeltoneel saamgestel deur Fanie Marais.
Wending saamgestel deur Fanie Marais.
Om te leef saamgestel deur Fanie Marais.
Roetland deur Alida Marais.
Padkampstories deur Amanda Greeff
Ligsloper deur Berdéhan Brand
Met my hand op my hart deur Cas Vos
2020: Sonstorie-digreis saamgestel deur Fanie Marais
Gelykmaker (covid-gedigte) saamgestel deur Fanie Marais
2021: Dorstyd deur Estelle Pretorius
Die eerste tree deur Freek Swanepoel
Buigbreek deur Margaret Cordier
Storiereis saamgestel deur Fanie Marais
2022: Klein Teater deur Fanie Marais
Goeie Nuus vir altyd deur Margy Pretorius
Vir meer besonderhede gaan asseblief na die onderskeie skakels hierbo.
Op die horison: Cordis Trust - stem uit die hart. Die verhaal sedert die stigting in 2000 met die klem op deelnemers, bekroondes en gepubliseerdes.